Wat as ... jou pa die skoolhoof is?
Of dit nou jou droom of jou nagmerrie is, ons het almal al gewonder hoe dit sou wees om jou ouers heeldag by die skool te hê. Ek weet my...
Brandwag se bobaas eerste spanne
Wie het vir jou gesê om in Brandwag se pad te lê? Stamp daai boude lam, stamp daai boude lam. Ander skole se broeke bewe om teen Brandwag...
Muffel snuffel online
Geagte leser. Muffel is Sêma'so se skindernuus. Alle spel- en taalfoute is met opset en tong-in-die-kies. Niks wat hieronder staan is...
Tiere het geen spiere teen Brandwag
Brandwag het Daniel Pienaar vir die 4de agtereenvolgende keer in die jaarlikse FNB Classic Clash verslaan. Uit altesaam 11 Classic...
Vaarwel, juf. Kleinhans
Met lang trane en groot hartseer moes Brandwag op 17 Maart van juf. Kleinhans afskeid neem. Sêma'so het ’n laaste geselsie met haar...
Kaptein André lei in Indië
André is Brandwag se hoofseun, staan eerste op akademiese gebied en hy is deel van Brandwag se eerste krieketspan. Hy speel natuurlik ook...